Modulekode | INL 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op menslike ontwikkeling en die belangrikheid van die effektiewe disseminasie van inligting aan ontwikkelende gemeenskappe. Dit sluit aspekte in soos deelnemende kommunikasie, die rol van kommunikasie binne die strategiese bestuursprosesse van die ontwikkelingsprojek, elemente van deelnemende boodskapontwerp sowel as die rol van Inligtingsentrums in die disseminasie van inligting. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App